Promosie

Maak haarsorg lekker dié vakansie!

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf.
Foto: Verskaf.

Kies Suid-Afrika se nr. 1-etniese haarproduk vir kinders

As dit vakansie is, wil mens niesukkel met jou kind se hare nie. Maar dis ook wanneer ons spesiale uitstappiesbeplan, vir die familie gaan kuier en spesiale geleenthede wil bywoon, ofsommer speel met haarstyle wat nie by die skool toegelaat word nie. So hoegemaak met daai moeilik beheerbare kinderhare wat so baie trane veroorsaak?Kies Just for Kids! Dis Suid-Afrika se voorste haarsorg-handelsnaam vir etniesekinderhare, met 'n reeks relaxers wat sag en versigtig werk met die kleingoedse kopvelle.

Om jou kind se hare te ontspan indie vakansie is die beste manier om dit meer beheerbaar te maak virverskillende style. Minder trane, minder frustrasie - en mooier hare!

Die Caivil Just for Kids-reekshet relaxers vir dun hare (FINE), normale hare (NORMAL) en dik hare (COARSE),en kom met 'n gratis neutraliserende sjampoe. Dié relaxer is nie irriterend virdie vel nie, jy hoef dit nie te meng of aan te maak nie, en dit werk sagkensmet jou kind se hare, wat dit geskik maak vir sensitiewe kopvelle sowel asnormale tot baie dik, growwe hare.

Die neutraliserende sjampoe sorgvir die regte pH sodat die hare vinnig herstel nadat die relaxer aangewend is. Daaris ook 'n kleur-indikator ingesluit by die sjampoe, wat beteken die skuim ispienk as daar nog van die relaxer op die hare is. Eers as die relaxer heeltemaluitgewas is, sal die sjampoe se skuim wit wees en die water helder. So versekerjy dat daar nie per ongeluk enige chemikalieë op jou kind se hare agterbly nie.

Topwenk Vir ekstra beskerming virsensitiewe kopvelle kan jy die Just for Kids Hair Food gebruik. Wend dit aan opdie vel om die haarlyn voor jy die relaxer aansit. Wanneer jy klaar is met diehele proses, smeer die hele kopvel in om die vel te bevog en te voed.

Met Just for Kids kan jy maarweet: Dié skoolvakansie gaan sommer makliker wees.

Volg Just for Kids op Instagram, sien meer op Facebook, en kyk bietjie hier:

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM