Promosie

Ons vier inspirerende vroue

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: verskaf.
Foto: verskaf.

Hierdie vrouemaaand het Mr Price Home met drie plaaslike, toonaangewende vroue entrepreneurs saamgespan wat hul unieke ontwerpe ten toon sal stel as deel van 'n beperkte-uitgawe colab-versameling.

Elk van die inspirerende vroue het hul eie, unieke reeks van huisware produkte geskep. Dit sluit sagte bybehore, plant-bykomstighede, tafel dekor, toiletware, kuns en meer in.

Blom behep

Adene Nieuwoudt is 'n ongelooflike inspirerende besigheidsvrou wat ses jaar terug 'n blommeplaas in haar agterplaas begin het. Dit het sedert gegroei tot ses hektaar se blomme en 'n florerende plaaslike besigheid. Dahlias - Adene se gunstelingblom - is sentraal tot haar ontwerpe en gee haar reeks 'n vroulike, romantiese atmosfeer. Adene se pragtige plaaslik vervaardigde blomkussings is beskikbaar vanaf R169,99 elk (60 x 60 - R459,99).

Adene Nieuwoudt
Adene Nieuwoudt

Groen groeikrag

Nkhensani Rikhotso. bestuur Her Merakai, 'n florerende binneshuise plantkonsultasiebesigheid vir huise en besighede sowel as 'n reiki ateljee. Nkehnsani se reeks word ge-anker in die krag, prag en veerkragtigheid van die belangrike vroue in haar lewe, en is 'n pragtige samesmelting van die natuur en die vroulike vorm. Haar reeks sluit plaaslik vervaardigde strookussings in vanaf R169,99, stoepkussings vanaf R129,99, en 'n metaal gieter vanaf R239,99.

Nkhensani Rikhotso
Nkhensani Rikhotso

Speels maar skerp

Visuele kunstenaar Keneilwe Mokoena. het 'n unieke perspektief op kreatiwiteit en het 'n reeks geskep wat die verbeelding aangryp. Speelsheid ontmoet fantasie en vorm 'n reeks met 'n fel, skerp ondertoon en 'n grunge atmosfeer. Haar reeks sluit plaaslik-vervaardigde riet-geurverspreier-hervullers in vanaf R69,99, kamersproei vanaf R79,99, rietgeurverspreiers vanaf R179,99, en plaaslik vervaardigde kussings vanaf R169,99.

Keneilwe Mokoena
Keneilwe Mokoena

Vul jou tuiste met inspirerende tuisware ontwerp deur inspirerende vroue. Besoek 'n Mr Price Home winkel om die volle reekse te beskou of koop dit aanlyn by www.mrphome.com.

Vir nog tuisinspirasie, volg Mr Price Home op Instagram @mrp_home.

Digital Team

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM