Promosie

Tien jaar gelede se wenner

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Estie Britz van die Hoërskool Kemptonpark was tien jaar gelede die wenner van die 30ste Matrikulant van die Jaar-kompetisie.
Estie Britz van die Hoërskool Kemptonpark was tien jaar gelede die wenner van die 30ste Matrikulant van die Jaar-kompetisie. (SYSTEM)
Estie Britz, wat in 2015 met David Istvan Szöke getroud is, soos sy vandag lyk. Hulle het twee kinders, Zeon Alpha (3) en Adeline (1). Adeline, wat hier op Estie se arm sit, is in Nieu-Seeland gebore. Die gesin het in Januarie na Suid-Afrika teruggekeer nadat hulle in Dubai en Nieu-Seeland gewerk het. Hulle woon nou in Johannesburg. Estie, wat onderwys studeer het, is sedert die geboorte van hul eerste kind heeltyds ma.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM