
Daar's geen geneesmiddel vir die gewone verkoue nie, maar hoekom sal jy met die simptome sukkel? Dis soveel makliker om te herstel met nuwe Pholtex Mucus 200.
Pholtex Mucus 200 bevat asetielsisteïen, wat slym verdun en die lugweë oopmaak sodat jy 'n goeie nagrus kan kry. Jy sal verfris wakker word, gereed om daardie belangrike voorlegging aan te bied of die seldsame familiewegbreek te geniet.
En indien jy kinders op skool het is dit belangrik dat jou medisynekassie Pholtex Mucus 200, wat geskik is vir kinders, bevat om die verkoues en griep te bestry.
Dis wetenskap
Tydens lugwegontsteking soos 'n verkoue, griep, brongitis of sinusitus, vervaardig die membraanvoering in jou lugweg oormatige slym om bakterieë, virusse en allergene te help beveg. Maar wanneer hierdie slym opbou, kan dit ‘n slymerige hoes en toe neus veroorsaak.
Die nuwe, bekostigbare Pholtex Mucus 200 bevat asetielsisteïen, 'n mukolitiese bestanddeel wat daardie dik, taai slym afbreek en verdun en help om stuwing te verlig en die lugweë oop te maak. Pholtex Mucus 200 is geskik vir die hele familie, 2 jaar en ouer, en is beskikbaar in smaaklike lemoengegeurde bruistablette by Clicks-winkels en vooraanstaande apteke.

Wen geskenkbewyse met Pholtex Mucus 200
Raak ontslae van daardie winterhoesbuie en loopneus en wen met Pholtex Mucus 200. Jy kan wegstap met 1 van 5 Takealot-geskenkbewyse ter waarde van R1 000 wanneer jy op die skakel hieronder klik en die vrae beantwoord oor watter drie simptome deur Pholtex Mucus 200 verlig word:
Skryf hier in.
Sien alle B's & V's en regsinligting by Pholtex200.
Verantwoordelike navorsing:
- CDC. Common Colds. Protect yourself and others. Beskikbaar by https://www.cdc.gov/features/rhinoviruses/index.html. Besoek op 17 Februarie 2020.
- Fahy JV, Dickey BF. Airway Mucus Function and Dysfunction. N Engl J Med 2010;363(23):2233-2247
- O'Keefe Osborn C. What Illnesses or Conditions Cause Wet Cough, and How Do I Treat It in Myself or My Child? [Bygewerk 2 Augustus 2018]. Beskikbaar by https://www.healthline.com/health/wet-cough [Aangehaal op 20 Januarie 2023].
- Villines Z. Common Symptoms of a Sinus Infection [aanlyn 10 Mei 2021]; Beskikbaar by: https://www.medicalnewstoday.com/articles/322108#symptoms {Aangehaal 20 Januarie 2023].
- Pholtex® Mucus 200 Effervescent Tablets Professional Information Augustus 2011.
- South African Medicine Price Registry. Beskikbaar by http://www.mpr.gov.za/PublishedDocuments.aspx#DocCatId=21 [Aangehaal 20 Januarie 2023].
- Helms S, Miller A. Natural Treatment of Chronic Rhinosinusitis. Altern Med Rev. 2006;11(3):196-207.
- Macchi A, Terranova P, Castelnuovo P. Recurrent Acute Rhinosinusitis: A Single Blind Clinical Study of N-acetylcysteine vs Ambroxol Associated to Corticosteroid Therapy. Int J Immunopathol Pharmacol.2012;25(1):207-17. doi: 10.1177/039463201202500123.
- MedlinePlus [Internet]. Bethesda (MD): National Library of Medicine (US); [bygewerk Maart 25 2022]. Acetylcysteine Oral Inhalation; [Bygewerk 15 Maart 2017]. Beskikbaar by https://medlineplus.gov/druginfo/meds/a615021.html [Aangehaal 20 Januarie 2023].
- Tenório MCDS, Graciliano NG, Moura FA, et al. N-Acetylcysteine (NAC): Impacts on Human Health. Antioxidants (Basel). 2021;10(6):967. doi: 10.3390/ antiox10060967.
- Skeduleringstatus: S1 Eiendomsreg-naam (en doseringsvorm): PHOLTEX® Mucus 200.
- Samestelling: Elke bruistablet bevat 200mg N-Acetylcysteine.
- Registrasienommer: 43/10.2.2/0512.
- Naam en sake-adres van aansoeker: iNova Pharmaceuticals (Pty) Ltd. Co. Reg. No.1952/001640/07. Rileyweg 15E, Bedfordview.
- Tel: 011 087 0000. www.inovapharma.co.za.
- Praat met jou gesondheidsorgwerker vir meer inligting. Verdere inligting is op aanvraag beskikbaar by iNova Pharmaceuticals. IN4891/23.
Kompetisiereëls, bepalings en voorwaardes
Hierdie kompetisie duur van 1April 2023 tot 15Mei 2023.
1. Die kompetisie is oop vir alle verbruikers in die Republiek van Suid-Afrika, buiten werknemers van iNova Pharmaceuticals en hul naaste familielede, advertensie- en promosie-agentskappe en geassosieerde maatskappye, insluitende personeellede van Media24.
2. Deur deelname aanvaar jy die reëls en instruksies van die kompetisie en deelnemers stem in om die reëls na te kom.
3. Die kompetisie begin op 1 April 2023 en sluit op 15 Mei 2023. Geen inskrywings wat ná die sluitingsdatum ontvang word, sal vir die kompetisie in aanmerking geneem word nie.
4. Vyf (5) wenners sal lukraak uit die inskrywings by Huisgenoot getrek word. Die wenners sal elk 1 van 5 Takealot-geskenkbewyse ter waarde van R1 000 wen.
5. Die prys is nie oordraagbaar nie en kan nie vervang word nie.
6. Om vir die kompetisie in te skryf, moet verbruikers die vrae op die Pholtex Mucus 200-webwerf, www.pholtex200.co.za beantwoord. Onvolledige inskrywings sal nie aanvaar word nie. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.
7. Die wet wat op hierdie promosie van toepassing is, is dié van die Republiek van Suid-Afrika en WASPA.
8. iNova versamel persoonlike inligting om die kompetisie te bestuur en mag, om hierdie rede, sulke inligting aan derde partye openbaar, insluitende maar nie beperk tot die verskaffers van pryse en, soos vereis word, aan Suid-Afrikaanse regulerende owerhede. Die verskaffing van hierdie inligting is ‘n voorwaarde vir inskrywings. Deur in te skryf, stem deelnemers in tot die versameling en gebruik van persoonlike inligting soos hierin uiteengesit.
9. Alle inskrywings word die eiendom van iNova.
10. Geskikte deelnemers stem in tot die gebruik deur iNova van hul naam, afbeelding en/of beeld indien hulle ‘n wenner is (insluitende foto's, films) in enige media vir ‘n onbepaalde tydperk en sonder enige vergoeding.
11. Indien met hierdie promosie op enige manier ingemeng word, of indien dit volgens beplanning uitgevoer word nie, behou iNova hom die reg voor om (a) enige deelnemer te diskwalifiseer; of (b) die promosie aan te pas, uit te stel of te kanselleer.
12. Niks in die promosie sal vertolk word as ‘n verpligting of aanmoediging tot aanbeveling van die voorskryf, aankoop of gebruik van enige produkte van iNova nie.












