MySkool

Maak beste van dié 10 dae

Leer deur pret! Speel buite, verf, ry fiets of lees jou gunsteling storie.
Leer deur pret! Speel buite, verf, ry fiets of lees jou gunsteling storie. (Illustrasies: TOQAN KI)

Dis ’n kort vakansie wat voorlê – die perfekte geleentheid vir leerders om te ontspan, maar ook sinvol besig te bly. Of jy nou op laerskool, hoërskool of in jou finale skooljaar is, hier is ’n paar praktiese voorstelle om die beste van jou vakansie te maak.