Dié woorde in die plaveisel van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl dateer van 1905 toe die politikus JH Hofmeyr ’n toespraak oor taalregte gehou het met… Dié woorde in die plaveisel van die Afrikaanse Taalmonument in die Paarl dateer van 1905 toe die politikus JH Hofmeyr ’n toespraak oor taalregte gehou het met die titel “Is’t u Ernst?” (“Is dit u erns?”). Die tema van die Taalfeesjaar in 1975 was toe
Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse tydskrifte en koerante, blitsvideo's, podsendings, luisterboeke en meer.