Lesers sê

Brief: Bestaan ware liefde nog?

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images
Ter illustrasie. Foto: Gallo Images/Getty Images (Gallo Images/Getty Images)

Van vertroue, gesinsetes en spog met die een wat jou hart besit?

Niemand wil meer 'n kans op ware liefde waag nie. Steeds bly die hoop dat ek eendag vir jou genoeg sal beteken. Dat jy die kans sal vat en jou hart sal oopmaak.

-Anoniem

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM