
23 Okt. 2026
Tag Line
Konflik in Midde-Ooste
Kruitvat in Midde-Ooste: Hernude aanvalle tussen VSA en Iran
Iran het Woensdag nog aanvalle op Amerikaanse teikens in die Midde-Ooste uitgevoer as vergelding vir Amerikaanse aanvalle op Iranse olietenkskepe.
Noem Hormoes nou ‘Straat van Trump’, stel Donald voor
Pres. Donald Trump het Woensdag voorgestel dat die Straat van Hormoes hernoem word na die ‘Straat van Trump’.
VN waarsku Midde-Ooste is op ‘rand van ondenkbare’
Die konflik in die Midde-Ooste het die streek tot op die ‘rand van die ondenkbare’ gedryf, sê António Guterres, sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies.
Midde-Ooste: SA’ners soek skuilplek, hoor ontploffings
Suid-Afrikaners in die Midde-Ooste het die naweek kort-kort na bomskuilings gevlug te midde van Amerika en Israel se militêre aanslag op Iran en wraakaanvalle deur Iran.




