Jakkie Louw praat matrieks moed in met ‘Die toespraak’
Jakkie Louw praat matrieks moed in vir die eindeksamen met die liedjie “Die toespraak” op sy jongste album, ‘Gees’.
Skilder-digter gee in derde bundel vrye teuels aan klank en kleur
“Ek fokus op die ontginning van klanke en kleure in verskillende vorms as selfanalises en soeke na die waarhede om juis te wys na God, die Digter.”
Engelse en Spaanse lesers kan nou Pieter Madibuseng Odendaal se gedigte lees
’n Engelse én Spaanse vertaling van Pieter Madibuseng Odendaal se Afrikaanse digbundels het onlangs verskyn.
Eloff gaan nou ‘Country probeer’
Die sanger Eloff gaan met sy jongste enkelsnit ’n bietjie “Country probeer”.
Nuwe jeugroman ‘vir almal wat soos buitestanders voel’
Die emosionele stryd wat plattelandse tieners van die LGBTQ+-gemeenskap in die 1990’s moes voer, vind neerslag in die draaiboekskrywer Louis Pretorius se jeugroman ’n Jaar in my lewe, wat onlangs by Lapa verskyn het.
Sirkel van stoele: Dansproduksie belig wêreld wat om sosiale media kring
Die produksie sluit die dansstyle amapiano en hip-hop in. Klassieke musiek en fisieke teater kom onder meer ook aan bod.
‘Sweeney Todd’ laat die koppe waai in Centurion-teater
Dink maar mooi of jy van jou stoppels ontslae wil raak, want die gevaarlikste barbier doen eersdaags sake in Centurion.
Sanger-akteur se 1ste solostuk ‘interessante eksperiment’
“Ek is mal,” skerts Richard van der Westhuizen (72), wat Vrydag die eerste keer in ’n solostuk optree.
Spoke van die verlede bring die reuk van ‘Appels en tee’
Soms plons die verlede soos bagasie voor jou neer. Dalk nie so dramaties soos ’n motor wat in ’n ander een voor jou teetuin vasry nie, maar tog.
Afrikaanse teater is nie bang om te wys wat gaan aan, sê Sandra Prinsloo
Die aktrise Sandra Prinsloo (78) sal graag eendag ’n “geselsie” met die Suid-Afrikaanse regering wil voer om die land te bemark as ’n bestemming vir teater, kuns en kultuur.









