‘Toestande meer as ervaring het Proteas gepootjie’
Die besluit om eerste te kolf is geneem omdat hulle op ’n reeds gebruikte blad gespeel het.
Bosch, Linde en Hendricks skitter in Proteas se indrukwekkende sege
Die Proteas het met ’n loopbaanbeste boulvertoning deur Corbin Bosch, ’n veelsydige vertoning deur George Linde en ’n vyftigtal deur Reeza Hendricks Dinsdagaand geskiedenis in die eerste T20-wedstryd teen Pakistan in Rawalpindi gemaak.
Cheetahs trek Black Lion se tande met blitzkrieg aan einde
Die Cheetahs het met ’n blitzkrieg van drie drieë aan die einde Sondag die bordjies in die tweede Toyota-uitdaagstryd teen Black Lion in Bloemfontein verhang.
Bulle se legendes bobaas in Bloemfontein
Die Bulle se oudlosskakel Tian Schoeman het in die spanne se legendeswedstryd Sondag in Bloemfontein gewys hy kan steeds akkuraat korrel.
Rabada kolf vir hom nuwe ‘wilgerlat’ los
Om uiteindelik ’n toets op die Asiese subkontinent te wen – buiten vir wedstryde in Bangladesj – was vir Kagiso Rabada, voorslagbouler van die Proteas, een van die hoogtepunte van sy loopbaan.
Steyn vra Cheetahs moet Sondag dringendheid behou
Steyn het dit betreur dat hulle in die vorige kragmeting nie enduit bestendig was nie.
Markram vol lof vir bouleenheid en ‘kolwer’ Rabada
In die algemeen word aan Suid-Afrika gedink as net ’n land van naatboulers met die een of ander draaibouler hier en daar.
Markram vol lof vir bouleenheid en ‘kolwer’ Rabada
In die algemeen word aan Suid-Afrika gedink as net ’n land van naatboulers met die een of ander draaibouler hier en daar.
Harmer verheug dat sy 1 000ste paaltjie in Protea-kleure was
Die Protea-wegbreekbouler Simon Harmer was in die wolke oor die twee mylpale wat hy bereik het toe hy Donderdag in die tweede toets korte mette van Pakistan gemaak het.
Harmer hamer sy 1 000ste paaltjie – en dít in Protea-kleure
Die Protea-wegbreekbouler Simon Harmer was in die wolke oor die twee mylpale wat hy bereik het toe hy Donderdag in die tweede toets korte mette van Pakistan gemaak het.







