Madlanga-kommissie kan keerpunt wees, glo entrepreneurs
Eienaars van KMO’s oor SA heen is versigtig optimisties dat die Madlanga-kommissie van ondersoek ’n keerpunt in die stryd teen misdaad sal wees.
RNE ‘hier om te bly’ – vennote vind mekaar op ‘produktiewe’ beraad
Dié RNE-leiersforum het onder meer besin oor die vordering met die inwerkingstelling van die RNE-prioriteite.
Parlement ondersteun regeringsbesluit oor Afrikaner-vlugtelinge
Die parlement verwerp ook pres. Donald Trump en Amerika se bewering van ’n “wit volksmoord” in Suid-Afrika omdat dit nie deur betroubare bewyse gestaaf word nie.
SA se G20-beraad sal voortgaan sonder Trump, sê Ramaphosa
Die G20-leiersberaad volgende maand in Johannesburg sal voortgaan al gaan pres. Donald Trump dit nie bywoon nie, sê pres. Cyril Ramaphosa.
Vyf belangrike goed wat jy van Cele se getuienis moet weet
Bheki Cele, voormalige minister van polisie, het sy getuienis voor die parlement se ad hoc-komitee afgehandel.
Baie ANC-leiers is al saam met Cat Matlala gesien, getuig Cele
Baie ANC-leiers, onder wie pres. Cyril Ramaphosa, is al saam met die berugte tenderpreneur Vusimuzi (Cat) Matalala gesien, sê Bheki Cele, voormalige minister van polisie.
Mchunu wou hê Matlala moes politieke ambisies finansier – Cele
Bheki Cele beweer Senzo Mchunu wou Vusimuzi (Cat) Matlala gebruik om sy ambisie te finansier om ANC-president te word.
Genl.maj. Johan Booysen se Cato Manor-eenheid was baie goed, erken Cele
Blurb Information Goes Here
Nasionale dialoog: Koste afwaarts aangepas, maar honderdmiljoene steeds nodig, sê Mashatile
Mashatile sê R42 miljoen is, soos hy in sy vorige parlementêre antwoord aangedui het, van die nasionale tesourie versoek vir die eerste nasionale konvensie.
Nog luukse bates van Tembisa-beskuldigdes in visier, sê minister
Die luukse bates van die hoofbeskuldigdes in die Tembisa-hospitaal-korrupsiesaak waarop reeds beslag gelê is, is net ’n druppel aan die emmer, sê dr. Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid.









