Amajimbos sal nou alles moet insit teen Italië
’n Gelykop-uitslag vir die Suid-Afrikaanse o. 17-sokkerspan in sy laaste groepwedstryd Sondag teen Italië sal genoeg wees om sy plek in die uitklopronde van die Wêreldbeker-toernooi in Katar te bespreek, maar Vela Khumalo, afrigter, gaan geen kanse waag nie.
Energielose Suid-Afrika deel punte met Katar
Die Suid-Afrikaanse o. 17-sokkerspan het vir die tweede wedstryd agtereenvolgens in die Wêreldbeker-toernooi in Katar vroeg ’n terugslag beleef, maar weer teruggeveg om seker te maak hy kry iets uit sy kragmeting met die gasheer.
SA se 10 spelers te sterk vir Bolivië in WB-stryd vir o. 17’s
Suid-Afrika se o. 17-sokkerspan het Maandagmiddag ’n briljante vertoning in sy eerste wedstryd in die Wêreldbeker (WB)-toernooi in Katar gelewer en Bolivië met 3-1 geklop.
Gunners nou verder voor ná sege oor Palace
Arsenal het Sondag sy posisie boaan die Engelse Premierliga versterk deur Crystal Palace in die Emirates-stadion in Londen met 1-0 te klop.
Banyana en ander SA spanne slyp hard
Terwyl Banyana Banyana kliphard in Johannesburg voorberei vir Dinsdag se wedstryd teen die Demokratiese Republiek die Kongo, maak van die ander nasionale spanne nou ook gereed vir toernooie wat vir hulle voorlê.
Banyana (sonder Ellis) kry waardevolle doel in Kinshasa
Dit gaan nou interessant wees om te sien of die kontrak-onderhandelinge tussen Safa en Ellis ’n keerpunt gaan bereik.
Kommer oor SA o. 17-span se voorbereiding vir WB-toernooi
Dit sal slegs die tweede keer in die geskiedenis wees dat Amajimbos op die grootste verhoog in wêreldsokker deelneem.
Alle oë op kantlyn wanneer Banyana teen DR Kongo uitstap
Woensdag se wedstryd tussen die DRK en Suid-Afrika skop om 21:00 (SA tyd) af.
Nóg drama in SA sokker: Ellis skop vas
Wat Safa egter nie gesê het nie, was dat Ellis nie die kontrak onderteken het nie.








