Die geldwolf en die grilpot: Skokboek onthul nuwe geheime oor Fergie en Andrew
’n Nuwe boek oor prins Andrew beeld die koninklike uit as ’n man met vele skadukante. En ja, dis veel erger as wat almal gedink het.
Goop se Gwyneth: Katterig, koekoes, ’n kansvatter – of net ’n bedorwe yskoningin?
Is sy ’n yskoningin met haar neus in die lug, of ’n lekker ou platjie wat ’n skurwe grap geniet? Of jy haar haat of liefhet, jy kan haar nie ignoreer nie.
Oasis-broers eindelik herenig, toe bars die bom wéér: Broer Paul van gewelddadige misdade aangekla
Oasis is terug! Maar dis ’n wonder dat dié twee (of drie, afhangend van wie jy tel) broers weer saam op een verhoog wil verskyn.
Prins George vier sy 12de verjaardag: Die laaste van sy tienerjare voor die harde werk begin
Prins George se twaalfde verjaarsdag was ’n groot mylpaal op die pad wat vir die jong koninklike uitgesit is.
Albert en Charlene: Bankvas agter haar prins, al sê die skindertonge dan nou ook wat
Prins Albert II het onlangs sy 20 jaar aan bewind van Monaco gevier, en sy Suid-Afrikaans gebore vrou, prinses Charlene, ondersteun hom deurgaans – al wyk die skeigerugte nie.
Jou viervoetige vriend kry ook koud: Só hou jy jou hond warm én gesond in die koue
Jy haal die komberse en jasse uit om warm te bly, maar moenie jou hond vergeet nie. Hier’s raad om jou viervoetige vriend warm en gesond te hou.
Jou viervoetige vriend kry ook koud: Só hou jy jou hond warm én gesond in die koue
Jy haal die komberse en jasse uit om warm te bly, maar moenie jou hond vergeet nie. Hier’s raad om jou viervoetige vriend warm en gesond te hou.
Só steel prinses Kate almal se harte met eerste terugkeer na Wimbledon ná kankerstryd
Dis vir haar wat almal wou sien. Dis nou buiten die tennisspelers, natuurlik.
Katy en Orlando finaal uitmekaar: Ná sewe sakke sout was dít die laaste strooi
Dit lyk of die akteur en die popster se verhouding nou finaal verwelk het.
Mnr. en Mev. Bezos het Venesië op hol: Die rokke! Die borste! Die lippe! En hier kom die bruid
Drie dae lank het Venesië na geld en parfuum geruik. Jeff Bezos en Lauren Sánchez se troue was allesbehalwe ingetoë – met luukse bote, miljoene dollars, koninklike gaste en blitsige klerewisselings.
