Madlanga-kommissie: Mchunu ‘moeg om Ramaphosa se naam te hoor’
Vyf maande nadat sy termyn as minister van polisie begin het, het Senzo Mchunu die taakspan wat politieke moorde ondersoek ontbind.
Madlanga-kommissie: Matlala los glo R200 000 in vullisdrom vir Sibiya
Die saak het meer van hom geëis as wat hy ooit kon dink. Hy leef nie ’n lewe nie, maar slegs ’n skaduwee van sy vorige lewe. Hy sien selde sy familie, want sy teenwoordigheid is ’n direkte gevaar vir hul lewe.
Cat Matlala spog oor bande met polisie-hoës, hoor Madlanga-kommissie
Die omstrede sakeman en moordbeskuldigde Vusimuzi (Cat) Matlala het "geldpakkies" aan lt.genl. Shadrack Sibiya gegee.
Ongetoetste bewerings oor ‘korrupte’ regters skaad regbank – hoofregter
Sy doen ’n beroep op enigiemand wat bewyse van ’n regter se wangedrag het om onmiddellik ’n klag teen daardie regter by die Regterlike Dienskommissie (RDK) in te dien.
Ongetoetste bewerings oor ‘korrupte’ regters skaad regbank – hoofregter
Sy doen ’n beroep op enigiemand wat bewyse van ’n regter se wangedrag het om onmiddellik ’n klag teen daardie regter by die Regterlike Dienskommissie (RDK) in te dien.
Israel, onteiening sal sy prioriteite wees, sê moontlike VSA-gesant in SA
Hy sal daarop aandring dat Suid-Afrika sy hofsaak teen Israel by die Internasionale Geregshof (Wêreldhof) staak. Hy sal ook pres. Donald Trump van Amerika se oproep steun dat die Suid-Afrikaanse regering die Onteieningswet, wat onteiening sonder vergoeding moontlik maak, herroep.
Tony Yengeni sluit hom aan by ‘vindingryke’ Zuma se MKP
Oudpres. Jacob Zuma het die hulp van ’n ou kameraad wat hy vertrou, ingeroep om te help met die leisels by sy MK-party (MKP).
Twee van OVK weer aanbeveel om as kommissarisse te dien
Mosotho Moepya en regter Dhaya Pillay is weer aanbeveel om as kommissarisse van die Verkiesingskommissie (OVK) te dien.
Ramaphosa besoek Asiatiese lande om betrekkinge te versterk
Suid-Afrika wil sy handelsbetrekkinge met Asiatiese lande versterk. Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag sy drienasiestoer in Asië begin met sy eerste stop in Indonesië nadat pres. Prabowo Subianto hom vir ’n staatsbesoek genooi het.
ActionSA swyg oor of Mashaba sy kandidaat is om Jhb-ketting te dra
Michael Beaumont, nasionale woordvoerder van ActionSA, sê hoewel Mashaba nog nie hand opgesteek het nie, glo hy en ander Mashaba is die beste persoon om Johannesburg te bestuur.








