Ma van jong man wat verdrink het: ‘My hart kan nou rus’
Die ma van Benjamin Samuel van Wyk sê haar hart kan rus noudat haar kind se oorskot uiteindelik gevind is.
Olimpiese kampioen ploeg terug: Neethling gee ‘krag’ aan Grey se swemmers
Die Olimpiese swemkampioen Ryk Neethling gaan die volgende geslag swemmer by sy almal mater help.
Oorgrensmisdaad: Emosies kook oor toe Vrystaatse boere getuig
Die komitee oor veiligheid en justisie ’n openbare-betrokkenheid-sessie in die Ficksburgse stadsaal aangebied waar inwoners hul uitdagings rakende landelike veiligheid en swak grensbeheer beskryf het.
Lyk gevind ná jong man in gruisgroef verdwyn
Benjamin van Wyk het verlede Donderdag in die diep water van die gruisgroef verdwyn toe hy saam met vriende geswem het.
‘24 maande’ nou al 9 jaar: Komitee woedend oor gesloer by Parkweg-polisiekantoor
’n Parlementêre toesigkomitee het groot kommer uitgespreek oor jarelange vertragings met die opknapping van die Parkweg-polisiekantoor in Bloemfontein – ’n projek wat al in 2016 begin is en bykans ’n dekade later steeds nie voltooi is nie.
Onderwysers by Bfn-skool sê hulle is slagoffers van ‘heksejag’ ná hulle kla oor wanbestuur
Volgens die onderwysers het hul pogings om die saak deur die Vrystaatse onderwysdepartement te laat ondersoek, oor jare heen geen vrugte gedra nie.
Matriekeindeksamen begin: ‘Bal nou amptelik aan die rol’
Donderdag begin die res van Suid-Afrika se matrieks amptelik met hul 2025-NSS-eindeksamen.
Oranje se Rumé breek 10 jaar oue rekord op Wildeklawer-byeenkoms
Rumé Burger het die naweek haar naam in die rekordboeke geskryf toe sy ’n dekade oue rekord in Bloemfontein laat spat het.
Heidedal-werknemers verwyt munisipaliteit nadat jong man verdrink
Werknemers by die Heidedal-swembad in Bloemfontein sê die Mangaung-munisipaliteit het “bloed op sy hande” ná die verdrinking van ’n 20-jarige man by ’n gruisgroefdam buite die woonbuurt verlede week.
‘Iets moois’ in weer vir graanboere met donker prys-wolke op horison
“Ons kry die reën waarvoor ons gebid het, maar die mark straf jou as almal saam goeie oeste kry.”









