Aan al Netwerk24 se Facebook-vriende
Netwerk24 moedig 'n intelligente, oop gesprek op sy Facebook-blad aan en waardeer sinvolle kommentaar deur sy gebruikers. Lewer asseblief konstruktiewe kommentaar wat relevant tot die onderwerp van die berig is.
Geldige kritiek en sinvolle meningsverskille word aangemoedig, maar dit is nié 'n platform vir enige vorm van kwetsende kommentaar, haatspraak, persoonlike aanvalle of neerhalende kommentaar oor taal-, kultuur- en etniese groepe of gelowe nie.
Ook nie vir kommentaar wat lasterlik, rassisties, seksisties en homofobies van aard is, of wat enigsins geweld aanhits nie.
Boonop sal kommentare wat irrelevant, aggressief, kru, kras, onwelvoeglike of vuil taal bevat ook verwyder word.
Netwerk24 is onder geen verpligting om te verduidelik of in 'n debat of korrespondensie betrokke te raak oor die nieplasing of verwydering van kommentaar nie. Die herhaalde oortreding van hierdie riglyne sal daartoe lei dat die gebruiker toegang tot ons platform geweier word. Geen debat sal gevoer word indien 'n gebruiker toegang geweier word nie.
TEKEN IN OP NETWERK24
Teken in by www.netwerk24.com om kommentaar onder ons artikels te lewer. Vir enige terugvoer e-pos ons by sosialemedia@netwerk24.com





