Die Burger

FOKUS | Aartappels

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Aartappels
Aartappels

Aartappels het nog nie hul tjips gehad nie! Sien ons spesiale fokus oor dié bedryf.

Gesondheid uit die grond uit, maar luise wil ook proe

Die beheer van virussiektes wanneer dit kom by die verbouing van aartappels is uiters belangrik. Dit is egter nie so maklik nie. Die produsenteorganisasie Aartappels Suid-Afrika gee raad.

Adama is 'n leier in die gewasbeskermingsbedryf.
Adama is 'n leier in die gewasbeskermingsbedryf.

https://www.netwerk24.com/netwerk24/sake/landbou/fokus-gesondheid-uit-die-grond-uit-maar-luise-wil-ook-proe-20220811

Koste van aartappels kan die hoogte inskiet, en ja, jou skyfies s'n ookhttps://www.netwerk24.com/netwerk24/sake/landbou/fokus-gesondheid-uit-die-grond-uit-maar-luise-wil-ook-proe-20220811

Foto: Unsplash
Foto: Unsplash

Die prys van aartappels en aartappelprodukte sal na verwagting binnekort die hoogte inskiet. Dit volg nadat die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie (Itac) streng teenstortingstariewe teen die invoer van gevriesde aartappelskyfies ingestel het.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM