- 125 ml (½ k) dik room
- 45 ml (3 e) mayonnaise
- 5 ml (1 t) aangemaakte peperwortelsous
- 5 ml (1 t) aangemaakte mosterd
- 2,5 ml (½ t) sout
- 0,5 ml (1⁄8 t) peper
1. Klop die room tot dit effens styf word en vou res van die bestanddele daarby in.
2. Sit sous voor saam met koue ham, tong en soutvleisgeregte.
Wenk
• Die geurmiddels kan met ansjovispasta vervang word.
Klik en koop die boek
* TAKEALOT















