Boeke

Van Coke laat loop behoorlik

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Outobiografie

Hoe ek dit onthou

Francois van Coke & Annie Klopper

QUEILLERIE, R300

Wat wil 'n mens van 'n lekker rock-memoires hê?

Jy soek die stories en die mense agter die songs wat lewens verander het - saam met al die sappige skandes.

Francois van Coke, die voorsanger van Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel en die afgelope dekade ook 'n baie suksesvolle solokunstenaar, se Hoe ek dit onthou gee jou al hierdie dinge binne ons benoude voorstede en 'n onstuimige plaaslike konteks.

Van Coke se stem klink absoluut natuurlik, en die boek kry jou dadelik beet. Dis 'n geval van "don't bore us, take us to the chorus". -Danie Marais

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM