
Getoets deur Nick DallSedig soos Clark Kent staan die Voyager-lampie daar op jou kamptafel, maar as jy en jou witgoud in die nag onverwags ’n draai moet gaan loop, verander hy met die druk van ’n knoppie in ’n Superman-flits!Die Voyager vou op so klein soos ’n aanrol-deodoranthouertjie (veral gaaf as jy op ’n oornagstaproete is) en opgeslaan is hy so groot soos ’n lang blikkie Coke.Hy gebruik vier AA-batterye (die penligsoort), en op sy helderste verstelling (75 lumens) het jy lig vir sowat 13 uur.Daar is ook ’n goedkoper weergawe (R340) én groter, helderder modelle, maar dan het jy nie die flits nie.R460 by (April 2013)[caption id="attachment_89750" align="aligncenter" width="1000"] Black Diamond Voyager[/caption]












