Buitelewe

CRKT Pazoda-knipmes

DEUR NICK DALL FOTO JAMES GARAGHTYNog nooit gehoor van CRKT nie? Dis ’n gróót naam in die VSA, en as ’n mens so kyk na die Pazoda, gaan dit binnekort ook hier op almal se lippe wees. Dié knipmes voel soos ’n vastelemmes gevoel wanneer hy gesluit is. Daar was géén speling by die sluitmeganisme nie. Dis nie ’n groot mes nie (hy het ’n 6 cm lem), maar dis gemaak van 100% vlekvrye staal, wat beteken dié meneer is rateltaai.

Snytoets
Tamatie 4/5
Biltong 3/5
Blikoopmaker geen

Toetsdatum: Julie 2013Kontak:

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM