
Getoets deur Mark JohnstonJy gaan dalk lyk soos iets tussen ’n byeboer en ’n koningin op ’n staatsbegrafnis, maar wat maak dit saak? Hierdie net sal jou beskerm teen enige muskietaanval.Die fyn kopnet hang van die hoed se rand af en vorm ’n beskermde gordyn reg rondom jou kop. En danksy die toetrektou om jou nek, kan goggas nie onder die net inkruip nie.Prys: R45Kontak: : 021 510 8112[caption id="attachment_89543" align="aligncenter" width="667"] Coghlan se Muskiet-kopnet[/caption]












