Buitelewe

Greensport Hippo

Getoets deur Mark JohnstonGradering -5ºCVulsel SintetiesVorm ReghoekGewig 3kgGrootte 240 x 100cmAs jy lank is, geniet jy heelwat voordele waaroor ander maar net kan droom – soos om bo-oor almal vir Kurt Darren op die verhoog te kan sien…Maar dit het ook sy nadele: Jou klere pas nie altyd nie en jy en deurkosyne kom nie té goed oor die weg nie. Dan is die 2,4 m lange Hippo vir jou. Ongelukkig kon ons nie ’n kampmatras of voubed opspoor wat net so lank is nie…Prys R345 (April 2012)Kontak 021 915 5220

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM