Buitelewe

Sag op die pype

Fietsrakke waarop jy Boet en Sus se fietse pak, is meestal van harde ysterpyp gemaak en is geneig om die verf van jou fiets af te skaaf terwyl jy ry.Sny bloot ’n swembadnoedel in die lengte af oop en vou dit oor die pype van die rak wat jou fiets kan skuur.As jy ekstra voorsorg wil tref, maak die fietse met kabelstroppe vas.

CHRISTINE FERREIRA

WegSleep

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM