Buitelewe

Stop-stop! Ek is ’n stoelstop

Planmakers!Kyk dié slim oplossings vir daai alledaagse kampkwale waarmee jy sekerlik ook al gesukkel het.Ek het dié lekker kampstoel by Camp Master gekoop. Hy sit baie gemaklik en is sterk, maar dreig om agteroor te val as jy té gemaklik raak, veral teen ’n skuinste.Ons het toe met gom ’n gewone plastiekdeurstopper – die soort wat jy by ysterwarewinkels kan koop – onder die ronde agterkant van elke poot vasgeplak. Met die stopper onder die poot kan ’n mens nie op die stoel wieg en onverwags agteroor val nie.MIEMIE ENGELBRECHTLephalale

WegSleep

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM