TEKS NICK DALL FOTO JAMES GARAGHTYDie Smokey Joe kan alles doen wat sy grootboet kan doen, maar op ’n kleiner skaal. Om ’n hele hoender te braai het jy byvoorbeeld net omtrent nege brikette aan elke kant nodig. (Daar was nie juis plek oor vir aartappels nie...)As jy hou van ’n Weber by die kampplek, dan hoort die Smokey Joe agterop jou Corsa-bakkie. Hy is stewig aanmekaar gesit, met ’n dik staalplaat wat keer dat die bodem deurbrand.Dis ’n puik klein braai wat ook in babablou beskikbaar is... net reg vir jou swaer, die stoere Blou Bul-ondersteuner.R800 (September 2013) by
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM










