Buitelewe

Agter slot en grendel

Slim vang sy baas
Slim vang sy baas

Eksit basies net 'n klein slot knus agter die trekstang se veiligheidsknip en ditgee my bykomende veiligheid wanneer ek sleep - omdat die knip nie kan beweeg asdie slot gesluit is nie, kan die wa se haak nie van die bol loskom nie.

Tweedensbeskerm dit my wa teen diefstal omdat niemand die wa kan loshaak nie. En as diewa in die kampplek afgehaak en die slot ingehaak en gesluit is, kan niemand jouwa haak en daarmee verkas nie.

Daaris natuurlik duurder en deftiger produkte op die mark, maar op dié manier hetek gemoedsrus wanneer ek sleep.

Hierdie artikel het oorspronklik in WegSleep#92(September 2016)verskyn.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM