Buitelewe

Groet die roesvlekke

Speel klaar met roesvlekke
Speel klaar met roesvlekke

Ek het al gesien die vier gasstutte van 'n woonwa se opwipdak is geneigom te roes Gewoonlik vlek die roes op die gasstut dan die seil, en ek moes al'n stel geroeste gasstutte vervang.

Toe ek dus onlangs 'n nuwe seil vir my wa se dak laat aanbring, moes ek'n plan beraam om sulke vlekke te verhinder.

Ek het besluit om 'n plastieklêerbinder om elke gasstut te sit. Hulle isgoedkoop en jy kan hulle in verskillende diktes en kleure koop.

Die binders keer dat die gasstut teen die dakseil druk - en nou hoef eknie meer bekommerd te wees oor roesvlekke op my seil nie.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM