Buitelewe

Kamp in styl

Is jy lief daarvoor om ver in die wêreld kamp op te slaan, maar tog 'n bietjie luuksheid rondom jou te hê?

Camp Master, 'n oorspronklike Suid-Afrikaanse handelsmerk, ken ons plaaslike toestande soos die palm van sy hand en het die perfekte oplossing vir al jou kampbehoeftes. Dit maak nie saak of jy al 'n ou hand met kamp of 'n nuweling is nie, Camp Master het 'n groot reeks noodsaaklike kampeertoerusting waar jy alles kan kry wat jy ooit in die bos nodig sal hê. Of jy nou op soek is na iets om jou kamptoerusting en kombuisware te organiseer, 'n koelhouer om jou eet- en drinkgoed koud te hou wanneer julle gaan leeus soek, of net 'n gemaklike stoel waarop jy om die kampvuur kankuier, Camp Master het iets vir jou.

Al die produkte wat ons hier wys, het 'n eenjaarwaarborg wat jou gemoedsrus sal gee.

Besoek Camp Master se webtuiste vir meer inligting oor hulle produkte.

Camp Master

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM