
Swart nommertjie
Elke vrou het 'n swart nommertjie nodig. Bederf haar met een wat sy eenvoudig kan dra of saam met blink bykomstighede saans.
Vir altyd
Koop skakeltjies vir haar armband wat jul herinnerings vir ewig bewaar.
sLIM KOPIES

sKIET UIT
Vroulike horlosie
As sy hou van oefen, maar baie modebewus is, gaan sy nie van die tipiese sporthorlosie hou nie. Kies eerder vir haar een wat mooi vroulik is, maar wat haar fiksheid meet.






















