Huis + tuin

Bethlehem-ster

DIY, christmas, Decor, make,material (Francois Oberholster)

Materiaal:

44 x 10 mm-dennehout gesny in:

• vyf lengtes van 800 mm

(Francois Oberholster)

Stap 1

Boor 'n 12 mm-gat op elke ent van die vyf planke.

(Francois Oberholster)

Stap: 2

Lê die vyf planke in 'n stervorm uit en bind by die gaatjies vas met lint of tou van jou keuse.

Shané Barnard

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM