Huis + tuin

Ditsem, denim!

(Justin Patrick)

Blaas lewe in die klassieke blou-en-wit palet en kombineer denim met hekelwerk en kant.

(Justin Patrick)

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6156/02e28c50efad402881d07e79c35fa45a.jpg

Al die regmerke

• Die ruimte bo die bed is beperk, daarom dien houtmuurpanele ook as ’n kopstuk.

• Die verfrissende kombinasie van denim en hekelwerk pas perfek by die informele gevoel van dié tiener se solderkamer.

• ’n Tweedehandse tafeltjie is wit geverf en dien as bedkassie.

• Die asimmetriese effek van die tafel- en staanlamp dra by tot die informele voorkoms.

• ’n Oorgroot wekker is ’n tong-indie- kies bykomstigheid.• Die ruimte bo die bed is beperk, daarom dien houtmuurpanele ook as ’n kopstuk.

• Die verfrissende kombinasie van denim en hekelwerk pas perfek by die informele gevoel van dié tiener se solderkamer.

• ’n Tweedehandse tafeltjie is wit geverf en dien as bedkassie.

• Die asimmetriese effek van die tafel- en staanlamp dra by tot die informele voorkoms.

• ’n Oorgroot wekker is ’n tong-indie- kies bykomstigheid.

Shané Barnard

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM