Huis + tuin

Kies retro

bedroom, throw, cushion, pillow,make over, headboard, bedSide table (Francois Oberholster)

Helder kleurspatsels rond die retro-gevoel van dié kompakte kamer af.

bedroom, throw, cushion, pillow,make over, headboard, bedSide table (Francois Oberholster)

http://tuis.co.za/wp-content/blogs.dir/1/files/2015/02/0215DECbedseapoint-006-m.jpg

Strooikussings met ’n prettige snormotief is ’n speelse element.

Al die regmerke

• ’n Koel blougroen muur is die perfekte agtergrond vir ’n retro-voorkoms met warm geel en rooi aksente.

• Die eenvoudige muurgemonteerde kopstuk is ideaal vir ’n klein vertrek.

• ’n Laken met polkakolle steek die bedbasis weg.

• Rooi omboorsel op die duvetoortreksel en bykomstighede soos ’n heldergeel oorgooideken rond die kontemporêre voorkoms af.

Shané Barnard

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM