Huis + tuin

Teetyd!

Dié teestel bestaan uit ’n teepot, suikerpot, melkbeker, ses koppies en ses pierings; ek wil graag weet of dit enige waarde het.

Shona Robie van Stephen Welz & Co. se keramiekafdeling antwoord: Die teestel is Japannese Satsuma en is teen ongeveer 1900 vir die uitvoermark vervaardig. Ongelukkig is daar nie ’n groot vraag na dié stelle nie, omdat hulle meer dekoratief as funksioneel is.

OUDERDOM Circa 1900

WAARDE R800 op ’n veiling

Shané Barnard

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM