Huis + tuin

VIDEO: Verseël ’n sementblad

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
verskaf
verskaf

WAT JY NODIG HET

* Woodoc 45 Tile and Cement Sealer

* plat roerspaan

* lap

* groot verfkwas

STAPPE

1. Berei die oppervlak voor: Maak seker jou kombuisblad is poreus, droog en stofvry voor jy begin.

2. Roer die verseëlaar goed voor en gedurende aanwending. Wend een kwistige laag Woodoc 45 Tile and Cement Sealer aan met die kwas, maar moenie dat dit opdam nie. As jou oppervlak baie poreus is, kan 'n tweede en derde laag nodig wees. Laat elke laag heeltemal droog word voor jy die volgende laag aanwend.Laat 24 uur toe voordat die verseëlde oppervlak gebruik word.

WENK: Indien jy 'n ander kleur sementblad verkies, kan jy Woodoc 45 tint met Woodoc Colours.

Besoek Woodoc vir meer inligting.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM