Die Weg-webwerf het weer die jaar 'n paar oepse geplaas en ons het so paar uitgekies wat uitgestaan het. Laat weet ons gerus per epos by digitaal@weg.co.za en op ons Facebook-blad as julle interessante "oepse" die vakansie sien en selfs ervaar.

1. Grootbek raak geniepsig
Die oeps het in 2013 plaasgevind naby Krokodilbrug in die Kruger Nasionale Park.
http://weg.netwerk24.com/Nuus/ou-grootbek-raak-geniepsig-20160901

http://weg.netwerk24.com/Nuus/ou-grootbek-raak-geniepsig-20160901

2. Horinglose gemsbok
Een van drie dinge het gebeur met die horings: Dis 'n geboortedefek, hy het seergekry as jong bok of die horings is gebrand, soos die boere hulle beeste se horings brand?

http://weg.netwerk24.com/Nuus/oeps-daar-le-die-olifantjie-20160919

3. En daar lê die olifant.
Dis nie net 4x4's wat met modder sukkel nie. Soms moet 'n olifantjie sy storie ken.
http://weg.netwerk24.com/Nuus/Oeps-Snik-sonder-n-snorkel-20150528

http://weg.netwerk24.com/Nuus/Oeps-Snik-sonder-n-snorkel-20150528

4. 'n Ystervark vol ystervarkpenne
Wat het gebeur - het die vlakvark in 'n gat gekruip om te gaan slaap, boude eerste, wat reeds deur 'n ystervark beset is? Die storie kom ook uit ons argiewe van 2013.

http://weg.netwerk24.com/Nuus/die-bekende-kroeg-kremetartboom-se-tjeers-20160830

5. 'n Bekende boom-kroeg se tjeers.
Die bekende kroeg in die reusagtige Sunland-kremetartboom, het waarskynlik sy laaste rondte drankies bedien.

http://weg.netwerk24.com/Nuus/daars-n-spook-op-my-foto-20161005

6. Oeps..Daar is 'n spook op my foto
Een van ons lesers het ‘n anderste ervaring by 'n kliphuisie op 'n gasteplaas gehad. Sy foto's het na hul besoek 'n interessante verskynsel gewys.

http://weg.netwerk24.com/Nuus/olifant-1-polo-0-20160831

7. 'n Olifant, 'n Polo en 'n fotograaf.
Die foto kom uit ons argiewe van 2013 en ons moes dit net weer vroeër vanjaar op die webwerf plaas. Lees die storie agter die sit van alle sitte!

















