Ouerskap

Magietyd is ’n móét

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Getty Images
Foto: Getty Images

LET WEL

Moenie jou baba op sy maag laat slaap nie. Dit is een van die risiko-faktore vir wiegiedood. As jou baba op sy maag aan die slaap raak, draai hom op gerus om.