WENKE
- Soms sal jy nie daarby kan hou nie, soos wanneer julle gaan kuier of kuiergaste kry. Wees maar buigsaam en moenie baba se roetine in 'n ander omgewing aan hom opdwing nie.
- Dit sal vanself ál vroeër plaasvind namate hulle ouer word.
3-6 maande
WENKE
- Stel hom bloot aan geluide gedurende sy slaaptye bedags sodat hy kan begin onderskei tussen dagslapies en nagslapies.
- Ruil sy doek om net voor jy hom die laaste keer vir die nag voed sodat jy hom nie weer vir 'n doekomruiling hoef wakker te maak nie.
- Gebruik goeie doeke wat die hele nag lank hou. Gee hom 'n sagte massering as deel van sy slaaptydroetine.
WENKE
- Verminder die hoeveelheid melk in sy bottel of beperk die tyd wat hy snags borsvoed.
NOG WENKE





















