
Pigeon se GoMini Electric Breast Pump Double R2 999,99, babawinkels, Dis-Chem en uitgesoekte aanlyn winkels.

Snookums se Breast Milk Storage Bag R109,95 vir 25 sakkies, takealot.com, Baby City, Babies R Us, Game, Baby Boom, Makro Marketplace, loot.co.za en ander babawinkels.

BabyWombWorld se Double Electric-borspomp R2 999,99, Checkers en Checkers Hyper.

Thule se Urban Glide 2-stoot-waentjie vir twee (vanaf ses maande oud) R16 499, thulestore.co.za

Pigeon se Preemie Care-fopspene R138, littlelittleprem.co.za en sp-africa.com.
- Beskikbaar as klein (vir babas wat 2 kg weeg) en middelslag (vir babas tussen 2 en 3 kg)

Jeankelly-leerhandsak met vyf sakke R3 199 (sonder bykomstighede), jeankelly.co.za

Beskermingshelms vir babas R225 elk, awesomegoodies.co.za

Chelino se Cybex Gazelle- enkel- tot dubbel-stootwaentjie (vanaf geboorte) R16 000 (vir die dubbel), chelino.co.za en ChelinoBaby-takke.
- Sluit raam en twee sitplekpakke in.
- Bykomende motorstoeltjie en drawiegie is ook te kry.

Angelcare-tweelingkombinasie: AC127 R1 899,99 en AC027 R1 299,99, Baby City, Dis-Chem, Toys R Us en voorste onafhanklike winkels.

Joie se Aire-tweeling-stootwaentjie R3 999,99, Baby City en Babies R Us.

Geel frokkies R295, awesomegoodies.co.za.

Angelcare se Dress Up Bin vanaf R450,99, Baby City, Dis-Chem, Toys R Us.
- Ekstragroot vir die weggooi van 'n tweeling se doeke.

Nûby se Pacifinder R149,99 vir twee, Baby City, Babies R Us, Dis-Chem, Baby Boom, Makro, Pick n Pay, Checkers en takealot.com.

Double Delux (PebblePro)-tweelingreisstelsel R27 305, double-trouble.co.za
Sluit in:
- Double Trouble-stootwaentjie
- Maxi-Cosi PebblePro-motorstoeltjies x 2
- Maxi-Cosi FamilyFix 2-motorstoeltjiebasisse x 2
- Double Trouble- sagte drawiegies x 2My Little Prem-doeke (grootte 000 < 1,1kg) R180 vir 30, mybreastpump.co.za en takealot.com.

Pigeon se 100% Pure Water 6-in-1-vogdoekies R279,99, babawinkels, Dis-Chem en uitgesoekte aanlyn winkels.

Ree Collective se The Sidekick-rugsak R499,99, Checkers en Checkers Hyper.

Ubuntu se Stage 1-drasak R2 704 vir twee, ubuntubaba.com.

Verstelbare tweelingbababedjies R9 787,99, classicdesigns.co.za.
Inkopies vir ma

Carriwell se Maternity Support Belt R285 en Seamless Maternity Support Band R199,95, albei Baby City, Dis-Chem, Babies R Us, Woolworths, takealot.com, loot.co.za en goeie babawinkels.

Snuggletime se Full Body Pregnancy Pillow R759,99, Baby City, Dis-Chem en Toys R Us.

Milk Catcher-borsskulpies R245 per stel, awesomegoodies.co.za

Flora Force se Alvega-3 R299 vir 30, naturaloptions.co.za, Dis-Chem, Wellness Warehouse, faithful-to-nature.co.za, takealot.com en uitgesoekte gesondheidswinkels.
- Bevat veganistiese, gesuiwerde DHA-omega 3-olie van 'n hoë gehalte en sonder GMO's.















