Reis

1st Principles Distilleries, Vredendal

1st Principles Distilleries
1st Principles Distilleries

Boetiekdistilleerdery wat gebruik maak van 'n antiekeKaapse brandewynstookketel in 'n bamboeswoud. Dit is moontlik die enigstekoolstofneutrale distilleerdery.

Alle produkte word op die perseel gemaak. Oopvir proe, verkope en toere.

Kontak: 027 21 32431; info@1stdistilleries.co.za; 1stdistilleries.co.za

1st Principles Distilleries
1st Principles Distilleries (ANYA ROUX)

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM