Reis

5 van ons beste ‘podcast’-episodes!

Weg Stories
Weg Stories

Hier's 'n ander opsie: Luister die vakansie na Weg Stories, ons podcast. In elke episode word een van die rubrieke uit die tydskrif voorgelees - dikwels deur die skrywer self. Ons trek nou al by 34 episodes! As jy nie weet waar om te begin nie, kan ons help: Hier is 5 van die beste episodes tot dusver.

Is jy 'n bietjie onseker hoe podcasts werk? Dis eenvoudig! Hier is ons gids.

1. Sout van die aarde

2. Suidwaarts met Saki en Ayumi

3. Ek tree aan vir 'n potjie verspoeg...

4. Kersfees kom vroeg in die Diep-Karoo

5. Die vreugde van die alledaagse

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM