Addo Cruises and Sand Sledding is die oudste riviervaartmaatskappy op dieSondagsrivier en ons het baie jare se ondervinding.
Ons het 'n passie virhierdie wonderlike monding en geniet dit baie om vir ons gaste die pragtigenatuurskoon van die gebied te wys. Die riviervaarte kan doelgemaak word of jykan op een van ons standaardriviervaarte gaan.
Ons veerboot kan tot 30 gastehuisves en ons verskaf spyseniering op versoek.
Kontak: 0824654391; info@addocruises.co.za; addocruises.co.za














