Reis

Adventureshop, Stellenbosch

Adventureshop
Adventureshop

Adventureshop is 'n toeroperateur en besprekingsagentvir avontuuraktiwiteite in die Wes-Kaap. Ons is die stigters van Vine Hopper,'n op-en-afklimdiens in die Wynlande.

Ons bied 'n groot reeks produkte, van e-fietstoeretot staptoere en 4x4-toere, en jy word deur ons plaaslike gidse begelei.

Onsfokus op avontuurtoere en ons kan dit as gespesialiseerde pakkette pasmaak omin die klant se behoeftes te voorsien.

Kontak: 021 882 8112; info@adventureshop.co.za;www.adventureshop.co.za; www.vinehopper.co.za

Adventureshop
Adventureshop

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM