Reis

Blokraai 18 is hier!

Lus vir 'n vinnige asemskepkans vóór 2017 aanbreek? Vul ons aanblynblokraai in. Dit word vandeesweek aangebied met die komplimente van

Afrikaans.com, die nuwe tuiste vir Afrikaans. As jy vashaak, gebruik die kulknoppies links.

Klik hier om Blokraai 1 te doen.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM