Reis

Damara Mopane Lodge, Kunene

Damara Mopane Lodge
Damara Mopane Lodge

Gebou op 'n labirint-ontwerp - daar is 55 chalets, elk met sy eie groentetuin.Geniet die sjarme van jou stoep af waar die sonneblomme oor die muur loer, koelaf in die swembad en besoek Twyfelfontein se rotstekeninge sowat 100 kmhiervandaan.

Hou die son dop terwyl hy in die mopaniewoudland verdwyn.

Kontak: +264 61427200, bookings@gondwana-collection.com

Damara Mopane Lodge
Damara Mopane Lodge

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM