Dit is skaars vyf kilometer vanaf dieingangshek na Sossusvlei. Die eenhede is uniek ontwerp en is ruim, metlugreëling. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met stort, 'n patio enkombuisie met yskas en 'n houtbankie en braai.
Die hoofarea het 'n kroeg metvolledige voorraad, twee boma-areas vir groepe of families en 'n swembad.
Kontak: 021 930 4564; reservations@desertquivercamp.com;














