Ons bekende gasvryheid en wonderlike geriewe sal versekerdat jou tydjie saam met ons gerieflik sal wees. Die Slapende Skoonheid-bergpiekin die Langeberg hou oor jou wag terwyl jy hier oorbly.
Ons het kampstaanplekkemet gras, en eenslaapkamer-chalets. Die groot swembad, babaswembad enbraaigeriewe is in 'n aparte kamp van die oord.
Kontak: 028 713 2117; 068 213 2845;
info@dibikiriversdal.co.za; www.dibikiriversdal.co.za














