Daar is 'n plonspoel en groen gras vir ontspanningen restaurante en snuisterywinkels binne stapafstand van ons. Toeriste het diekeuse van verskillende staproetes in en om die dorpie.
Die wêreldbekendeKangogrotte is 35 kilometer hiervandaan. Hierdie ouwêreldse dorpie maak deeluit van Roete 62 en kronkel vanaf Kaapstad deur die wynvallei, Klein-Karoo, Langkloofen strande van Jeffreysbaai, Port Elizabeth en Addo- nasionale park.
Kontak: 060 5002 657; info@kabbelrus.co.za; www.kabbelrus.co.za














