Hier is ook 'n pragtige private kampterrein met 6staanplekke in die berg, wat slegs met 'n 4x4 toeganklik is. Vir fietsryers ishier 4 asemrowende bergfietsroetes en vir stappers talle wandelpaaie, waar jyook sebras, blouwildebeeste en ribbokke sal raakloop.
Daar is ook geriewe virgroter groepe, bv. fietsrykampe, spanbougeleenthede en familiesaamtrekke.
Kontak: 082 927 0210;
carin.havinga7@gmail.com; www.middelbergfarm.com














