Reis

Dolphins' Playground Beachfront B&B

Dolphins' Playground Beachfront B&B
Dolphins' Playground Beachfront B&B

Diesuites is luuks met pragtige uitsigte oor die see en die berge. Dit is 50 mvanaf die wêreldbekende Robbergstrand, waar jy heerlik kan swem en stap. Al diekamers maak oop op die sondek waar heerlike, vars ontbyt bedien word.

Dolfyneen walvisse kan ook van die dek af gesien word.

Kontak: 083 613 0428; info@dolphinsplayground.co.za;www.dolphinsplayground.co.za

Dolphins' Playground Beachfront B&B
Dolphins' Playground Beachfront B&B

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM